Storm oor die see

Hierdie webblad is geskep met die doel dat idees en vrae uitgeruil en bespreek kan word in 'n oop forum. Die doelwit is altyd die soeke na waarheid, nie die oorwinning van een argument oor 'n ander nie. Intussen wag ons op die Messias wat weer kom en die storms tussen ons sal kom stilmaak...

29 April 2011

Paasfees / Pesach

Die teken van Jona : Drie dae en drie nagte


Soos Jona drie dae en drie nagte in die maag van ‘n groot vis was, so sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte binne-in die aarde wees.
Mat 12:40


Vrydag nag
Saterdag nag
Sondag nag

Die opstanding kon dus net op Maandag plaasvind.

Maar :

Na die sabbatdag, toe dit die Sondagmôre begin lig word, het Maria Magdalena en die ander Maria na die graf gaan kyk.

Mat 28:1

Dus was die kruisdood nie op die Vrydag nie.

0 comments: